30% off all books with the code: BOOKS
  • check 10+ million books
  • check New arrivals every day
  • check Trusted by 1M+ customers
  • check Great prices & discounts
  • check Shipping across Europe

Die Baas Van Tweespruit - HENRY. LIVERSAGE

English
2021-11-14
€9.91 €14.15

-30% with code BOOKS

In stock at our supplier

Shipping in 10-16 days

30-day return policy

Dewald Schutte moes van jongs af veg teen sy omstandighede. Eers as weeskind in die weeshuis en daarna in die weermag en later as huursoldaat in Afrika. Sy opstandige geaardheid het hom telkemale in die moeilikheid laat beland met dikwels nadelige gevolge vir himself en ander na aan hom. Na 'n skermutseling met terroriste waartydens hy erg gewond word, keer hy na sy geboorteland terug en koop met sy boesemv ... Full description

You May Also Like

Description

Dewald Schutte moes van jongs af veg teen sy omstandighede. Eers as weeskind in die weeshuis en daarna in die weermag en later as huursoldaat in Afrika. Sy opstandige geaardheid het hom telkemale in die moeilikheid laat beland met dikwels nadelige gevolge vir himself en ander na aan hom.

Na 'n skermutseling met terroriste waartydens hy erg gewond word, keer hy na sy geboorteland terug en koop met sy boesemvriend se hulp 'n verwaarloosde plasie. Hier speel die een krises na die ander hom af. Eers sy konfrontasie met die aanvallige Melanie Meiring, wat wingerdstokkies aan hom probeer verkoop. Dan ontdek hy 'n erg vernielde, byna dood, kleurling seun in 'n koma in die vorige bywoners huisie. Hy vergryp hom kort-kort aan drank as gevolg van die pyn in sy been en is ombesof teenoor sy vriende en Melanie, vir wie hy eintlik soos die pes vermy as gevolg van 'n vorige liefdesteleurstelling wat veroorsaak het dat hy Afrika ingevlug het en nou 'n renons het aan al wat 'n vroumens is.

Sy dokter raai hom aan om dringend 'n operasie te ondergaan om sy been te red. Hy stel dit egter telkens uit en Melanie kan nie begryp hoekom hy so hardkoppig is nie. Dan draai 'n byna noodlottige ongeluk Dewald se hele lewe om, waartydens hy besef dat hy, noudat hy sy ware gevoelens ontdek het, weens sy eie dade dalk te laat is om Melanie se hart te wen.

Maar is hy te laat? Of sal die Baas van Tweespruit uiteindelik sy tuiste vind?

More Information

Author HENRY. LIVERSAGE
Publisher Amazon Digital Services LLC - KDP Print US
Release year 2021
Cover type Softcover
EAN 9798767458738
Write Your Own Review
You're reviewing: Die Baas Van Tweespruit
Your Rating:

Goodreads Reviews

€9.91 €14.15