20% off all books with the code: BOOKS
  • check 10+ million books
  • check New arrivals every day
  • check Trusted by 1M+ customers
  • check Great prices & discounts
  • check Shipping across Europe

Die Banting-Sakgids - Noakes Tim,Bridgette Allan,Bernadine Douglas

English
2018-04-26
€14.73 €18.41

-20% with code BOOKS

In stock at our supplier

Shipping in 28-34 days

30-day return policy

Hierdie boekie bevat al die wenke en raad wat jy nodig het om jou Banting-dieet sukses-vol te implementeer en om daarmee vol te hou. Die Banting-sakgids bevat 'n hoofstuk deur die passievolste en mees gerespekteerde Banting-ondersteuner, prof. Tim Noakes; dit verskaf antwoorde op jou grootste kwelvrae; slaan mites wat oor Banting kop uitgesteek het die nek in; voorsien handige maaltydplanne, Banting-vriende ... Full description

Description

Hierdie boekie bevat al die wenke en raad wat jy nodig het om jou Banting-dieet sukses-vol te implementeer en om daarmee vol te hou. Die Banting-sakgids bevat 'n hoofstuk deur die passievolste en mees gerespekteerde Banting-ondersteuner, prof. Tim Noakes; dit verskaf antwoorde op jou grootste kwelvrae; slaan mites wat oor Banting kop uitgesteek het die nek in; voorsien handige maaltydplanne, Banting-vriendelike voedsellysies en resepte; leer jou hoe om te begroot sodat almal 'n Banting-leefstyl kan handhaaf; en nog baie, baie meer. Maar nog belangriker: dit leer jou hoe om van daardie ekstra ponde ontslae te raak en hulle vir altyd weg te hou! Die Banting-sakgids, wat maklik in jou handsak of hempsak inglip, is net wat jy nodig het om jou Banting-leefstyl aan die gang te kry!

More Information

Author Noakes Tim, Bridgette Allan, Bernadine Douglas
Publisher Penguin Random House South Africa
Release year 2018
Cover type Softcover
EAN 9781776091652
Write Your Own Review
You're reviewing: Die Banting-Sakgids
Your Rating:

Goodreads Reviews

€14.73 €18.41