30% off all books with the code: BOOKS
  • check 10+ million books
  • check New arrivals every day
  • check Trusted by 1M+ customers
  • check Great prices & discounts
  • check Shipping across Europe

Malhuis - Anel Heydenrych

English
2018-04-26
€19.92 €28.46

-30% with code BOOKS

In stock at our supplier

Shipping in 28-34 days

30-day return policy

Helen Harmse is 'n Suid-Afrikaner in Londen. Bedags werk sy as sielkundige by 'n inrigting vir versteurdes. Snags is sy in kroeë op jag na Engelsmanne, verkieslik getroudes, wat sy optel vir seks. Maar spruit dié optrede uit 'n donker geheim wat sy in haar dra? Of hou Helen se bekruiper - 'n geheimsinnige vrou altyd in swart geklee - die sleutel tot haar troebel verlede? Namate Helen se verhaal ontvou en ha ... Full description

Description

Helen Harmse is 'n Suid-Afrikaner in Londen. Bedags werk sy as sielkundige by 'n inrigting vir versteurdes. Snags is sy in kroeë op jag na Engelsmanne, verkieslik getroudes, wat sy optel vir seks. Maar spruit dié optrede uit 'n donker geheim wat sy in haar dra? Of hou Helen se bekruiper - 'n geheimsinnige vrou altyd in swart geklee - die sleutel tot haar troebel verlede? Namate Helen se verhaal ontvou en haar desperate e-posse aan haar twee kinders in Suid-Afrika al hewiger raak, ontrafel 'n kraaines van vergrype, liefde en wraak. Anel Heydenrych se Malhuis is 'n uitdagende, eroties-sielkundige riller.

More Information

Author Anel Heydenrych
Publisher Penguin Random House South Africa
Release year 2018
Cover type Softcover
EAN 9781485903062
Write Your Own Review
You're reviewing: Malhuis
Your Rating:

Goodreads Reviews

€19.92 €28.46